2621…Die tweede keer 2621…Die tweede keer November 12, 2009 Het ek probeer maar hierdie keer nie my bek gehou tweedehands was ons albei hier geslyp en daar geslyt versigtig het ons mekaar bekruip breek die reels het ons geleer en daar is nie n derde keer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!