2628…ons broei saam

2628…ons broei saam

breek die eier en kyk
wat het ons saam gedoen

n klein aggresiewe myna kind
opspring uit die eier en se

julle is nie my ouers nie
ek lyk nie soos julle nie

ons kyk na mekaar
en se traanoog

ons het dan
ons les probeer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz