2629…die dun gordyn 2629…die dun gordyn November 18, 2009 jy met jou teleskoop my dun gordyn keer jou loop my vrugbare dieptes kan jy nie observeer nie ek skitter nog steeds vir die hartseer man wat kultuur vriend vir my nie kan wees nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!