2635…Die eerste groen

2635…Die eerste groen

Die eerste gras
wys die groen

die kinders van die veld
storm ongestoord

onbewus van die jagters
voort

God draai om
en sê

die jagseisoen
is oop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz