2637…God kleur die hemel

2637…God kleur die hemel

Gister nog
was ek in die moeilikheid

my kniee deurgebid
die toekoms donker

maar vanoggend
na die helse storm

was die reenboog
in die lug

God hou woord
HY wys

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz