2645…Vlugtig was jy hier 2645…Vlugtig was jy hier November 22, 2009 soos ‘n droom jou hygasem nog warm op my wang jou parfuum nog sag in my neus tyd verby sê sy en rol om lus geblus soos in ‘n droom stap jy uit my selfgeskepte wêreld Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!