2646…Jy is so warm soos ‘n kers 2646…Jy is so warm soos ‘n kers November 22, 2009 wit huiltrane stroom teen jou wange af halfpad droog hulle op die trane van smart stroom bo oor die huil tot by die trane van verdriet die berou trane plons op die vloer om warm polsend uitmekaar te spat soos drome van weleer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!