2647…Genade sonder grense
Het ons vergeet van
ons jongdae toe ons
resies gejaag het teen 160 km
lekker gesuip groot meneer
die duiwel het langs die pad gesit
en sy lippe afgelek
hy het tevergeefs gewag hierdie keer
die kruis om die jong man se nek
het hom van gevrek gered
die aand van crack
het jy jou pel se voorbeeld gevolg
met omgedopte oe het rescue 24
jou gered
noudat jy ouer is
het jy God gevind
jou vader was daar
met opearms was Hy daar
Leave a Reply
Be the First to Comment!