2656…Maan straal

2656…Maan straal

elke nag
gooi maanlief

n digwoord
op n maanstraal

n emmer vol woorde

om die blokkiesraaisel
van die lewe te pak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz