2664…Iewers na 12 uur 2664…Iewers na 12 uur December 1, 2009 het jy verwag ek gaan jou vra om langer te bly maar my lus was geblus ek het geen smaak meer aan jou gehad saad gestort op dor land as daar niks meer oor is nie spring die sprinkaan voort Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!