2673…Jy glimlag vir my 2673…Jy glimlag vir my December 7, 2009 ek lees my naam in jou groen glinster oe ek kan jou tanne tel ek sien die swartkoppies op jou neus jou asem ruik soos die warm woestyn wind wat oor n dooie kameel vloei ek ruk terug ek sal nooit weer n haiena teef date nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!