2675…Ek seil saam met die wind

2675…Ek seil saam met die wind

gedurig soek ek die wind
wat my laat lewe

wat my koers gee
wat my roer laat lewe

wat my rigting gee

as die wind daal
dryf ek doelloos rond

ek dryf verby die lewe
doelloos

die lewe
is n gejaag

na wind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz