2676…Ons hunker!

2676…Ons hunker!

na

sal altyd

altyd lief wees vir jou
altyd daar wees vir jou
altyd die waarheid
altyd net jy

maar min van ons

soek

nader my God
soek die kollekte bord
maak die beursie oop
gee uit dankbaarheid

gooi nie saad op die land
gee nie n glimlag

vir die kruppelkind
die kind van God

min van ons
soek die ewige lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz