2677…Liefste ek het verdwaal !
ek ken nie die padkaart
van die lewe nie
as die blaaie
van jou kruisboek
eers hond oor geblaai is
dan weet jy jyt gesoek
na die pad
jy het al soveel kere verdwaal
maar nou ken jy die weg
die pad na die ewigheid
jou soektog is oor
verby is die lyding
jy kan lewe
jy kan deel
Leave a Reply
Be the First to Comment!