2679…My tong is droog 2679…My tong is droog December 10, 2009 die reendruppel teen die ruit gly doelloos verby die dors op my tong lek nie deur die glas nie die hael gly verby dors kom ek terug dors vir jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!