2681…’n tweede? derde kans?

2681…’n tweede? derde kans?

wie eenkant toe gegooi is
kan nog iets werd wees

vir iemand eenkant

hulle val gebroke
in gretige arms

die skelmpies wettig
wie maak die lewenswette?

ons wat vat
se nie waarom

God waarom
het U man
en vrou
gemaak?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz