2684…Pappa daar is iemand !
Ek luister my kind
pappa hy het n bmw
my kind , seker n windgat
pappa hy het n perd
my kind maak seker jy ken die verskil
tussen n perd en n donkie
pappa eks nie so seker nie ?
pappa hy se hy gaan n groot huis vir ons bou
my kind vra n afskrif van sy bankstaat
pappa hy se sy printer se ink is op
pappa hy vra geld om die fondamente vir ons huis te le
my kind , jy se hy le die heeldag onder die bome
en speel met die honne
pappa ons gaan met die bmw op vakansie
my kind die bmw behoort aan die bank hulle gaan dit vat
pappa kan ons jou Jag leen
my kind vergeet van die bliksem !
hy is net n bullshitter en nog meer
ek weet nog meer
en nog meer
my kind wees vry
maar , maar die bliksem
het haar tog gekry
meisies wees gewaarsku
die glad glyer duiwels wag vir prooi
my kind was prooi !
Maar God slaap nie !
Leave a Reply
Be the First to Comment!