2696…Die paringsdans

2696…Die paringsdans

knypers omhoog
versigtig klik die lemme

op maat van die groot wals
knip sy die knyper af

op maat van die radetski wals
sprei hy sy sperm

hy versteen vasgevang
deur die oomblik van passie

gevoelloos steek sy hom
die wals eindig

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz