2698…Die woestyn van hoop..

2698…Die woestyn van hoop..

duin vir duin
oorwin ek

sweet rol
die dors sand
sluk

tree vir tree
bestyg ek

my hoop
n nuwe duin

op die verste duin
staan jy

hormoon gedryf

spartel ek

na jou duin

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz