2698. Ek voel te veel !

2698. Ek voel te veel !

vir jou het die sanger
met die hees stem vir haar gesê

sy val in sy arms
hy sing sy minnelied
sy treffer

nadat dit uitgelek het

het hy nie meer vir haar gevoel nie
hy het haar ook nie meer gevoel nie

gevoelloos sê hy

dit is miskien
nie so nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz