gaan een van ons sterf
se die man sprinkaan
wag se sy ons het nog n toekoms
die reens het nog nie geval nie
ons kan nog jol en tyd geniet
julle mans het net spyker op die brein
maar toe die reens begin val
neem natuur die oorhand
sy sê my spyker
my toekoms!
Leave a Reply
Be the First to Comment!