maar voordat jy dit kan sing
vee die wind my woorde uit
in die sand skryf
ek n liefdeslied
maar voordat…
in die sand van die hoogste duin
skryf ek my hart
voordat die wind
kon waai
sing jy my liefdeslied
op die hoogste duin
het ons liefde gemaak
totdat die wind …
Leave a Reply
Be the First to Comment!