2702…smeltvrou

2702…smeltvrou

die appelkoosruik kers
flikker jou skadu

jou rondings ge ets
teen die muur

appelkoos
ek lek

die jong vrug
van die lente

skaduwees smelt
saam met die was

appelkoos was

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz