2703…Ek het die kers aan gesteek

2703…Ek het die kers aan gesteek

om te flikker
om jou oog te wek

die cabernet
neem jou sag

na ontspan land

jou oog
n troebel fontein

jou dof word glans

nou eers
maak jy oop

jou vrou was toegesluit
vir twintig jaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz