2705…Ons rangeer God tot op die siding

2705…Ons rangeer God tot op die siding

Die kind van Bethlehem
se storie

het dof geword
nie meer n hit

in hierdie plastik
wereld

in die stink stal
word uitgestal

blou doek en al

n rockstar soek al

nie n tjankbali
wat n pamper soek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz