2712…Vry
in jou liefde arms
wil ek wees
sing sy country
uit haar hart
kan jy dit ervaar
ek vloei saam
met die lied
dit vat my na verstaan land
sy wil my saamvat
die toekoms in
want sy is lief vir my
dit gaan nou te ver
ek is nie deel
van hierdie prentjie nie
ek kan nie alleen
deur die lewe gaan
probeer sy
maar ek kyk ver
en sien die
blou berge
wink
Leave a Reply
Be the First to Comment!