2716…Vat die mooi saam 2716…Vat die mooi saam December 24, 2009 van die dae wat verby is die weke,die maande, die jare jy sal verbaas wees as jy die oes van die ou jaar na die krip bring vat die mooi vat die liefde vat die genade die nuwe jaar in Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!