2720…Jy het my goed gebruik ne’

2720…Jy het my goed gebruik ne’

vir jare het jy my gery
my geniet

ek moes spin
ek moes rook
ek moes skree

wanneer jy gery het
moes ek vasgeklou het

ek het geskree as jy briek
jy het aan my gevat
toe ek vuurwarm was

maar nou na 30,000
wil jy my vervang !

die nuwe een gaan
seker n dieper gleuf hê

have a good year!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz