2723…Sneeuvrou.. 2723…Sneeuvrou.. December 27, 2009 Jou donker oe poel jou swart verstaan ek jou uigestrekte sag arms omvou my sonder koud die windwaai vlokkies traan op my wang jou sagarms klem nie meer koorsagtig nie my smeltvrou kersnag saam met jou sal ek altyd onthou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!