2726…Dronk was ons gewees

2726…Dronk was ons gewees

Op die riviere van babylon
het ons branders gery

ons werelde het gekruis
op die riviere van babylon

al is ons jood
of fariseer

ons liefdeslied gly
op die riviere van babylon

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz