2727…Ritmies 2727…Ritmies December 27, 2009 soos die vierloop van die woestynkameel beweeg jy geluidloos bekruip jy sy lag uitgelate dis oujaarsaand wat vanaand gebeur is more gister hy is oulik sien sy haar vingers gly oor die klawers n goue noot Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!