Jou asemhaling ritmies
die half glimlag
het ek gebring
die koel weskuswind
vloei oor ons
ek vra die sekelmaan
dit kan nie meer wees nie
as ek eers volmaan is
dan sal ek jou meer vertel
se die sekelmaan
en verdwyn oor die horison
ons het ons nie laat ophou nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!