2738…Jy is kind van die wind

2738…Jy is kind van die wind

Die weskuswind waai
suisend deur jou swartbos

verstrengel geknoop
beur jy terug

jy smile jy weet
ek het die wind gestuur

sodat jy moet weet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz