274) Die sharks

274) Die sharks

hulle storm na die strand
moeg lywe
plof op die sand
die neulende roomys smous
maak hom wakker
’n sucker
suig-suig
loer hy na die branders
met sy leeu surfbord
onder sy linkerblad
bestorm hy die branders
die sharks wag
net agter die branders

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz