2740…Die flukse lywe !

2740…Die flukse lywe !

Die lazers
sny die lywe

in stukkies

rukkend

gaan die poppespel voort

todat die ledemate

op die vloer

van die oujaar lê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz