275) Sonstraal

275) Sonstraal

ek wil graag
’n sonstraal wees
die somer,
ek ken jou
jy sien my nie
ek wil
op jou warm lyf
rondgly
en elke vierkant
neutbruin inkleur
jou sweetdruppels
les my dors
die sout maak my dors
ek drink nog
van jou
lewens vog
voordat ek
die dag verlaat
more soek ek weer
jou sout lyf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz