276) Veilige liefde …
is nie sonder kondoom nie
is nie sonder commitment nie
is nie wispelturig nie
is maak seker wie ek is
is maak seker wie jy is
is los die eeni weeni amper niks
is swem in jou blou jean
is dra ’n polonek in die disco
is nie lokaas vir ’n tiener nie
is nie ’n vryer nie
is ’n bore sê die ouens
die kondoom kan ons sien
as sy haar
eenie weenie
amper niks
dra nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!