279) Lusreuk

279) Lusreuk

soos ’n honger wolf
agter die reuk aan
hy steek vas by die deur
die reuk laat hom kwyl
hy verslind om versadig te word
gulsig tot die laaste
versadig
die laaste krummels
droog op die vloer
sy vee dit uit
die stormwind waai
sy sug
dit is ek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz