jy het
my hart wakker gemaak
met jou golgate smile
jou bruin plooi lag
jou vonkel oog
min het ek geweet
jy is geslepe
het later eers uitgevind te laat
jou modus operandi
jou manipuleer
jou rolspel
jou valsheid
nou sit ek
met ’n toekomstige
manipuleerder
nogal sad
né?
Leave a Reply
Be the First to Comment!