285) Geen keuse 285) Geen keuse December 28, 2007 sy sit op die nes sy het geen ander keuse nie as om die 12 eiers warm te hou nie binnekort sal sy kloek met 12 geel donsies om haar nog ’n projek afgehandel vir rainbow chickens in suid afrika is werk skaars Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!