2887…Ons vir jou
Die tragiese verlede
van ‘n volk verslaan
was die lyding
die moeite werd gewees
so pas weer verslaan
vlug ons
in verre land
bak ons koeksisters
en pannekoek
maar die smaak is vreemd
onder die grou lug
net so vreemd
soos die aksent
‘n volk word
weer versprei
God wat is
U plan?
Leave a Reply
Be the First to Comment!