2888… Die berge was die blyplek van die gode
maar nie meer nie
noudat God regeer
in die ou tyd
het die mense die berge
gerespekteer
die gode moet nie
gesteur word nie
die verbeeldingsvlugte
van die mens
was onbeperk
Hades die god van die
onderwereld
het sy berg gehad
Zeus die god van donder
het oor die alpe regeer
Venus die godin van liefde
het die matterhorn besit
Amor godin van die liefde
het die vlak berge besit
wees versigtig as jy
bergklim jy mag dalk
een van die
gode ontmoet
Leave a Reply
Be the First to Comment!