2889…My aarde
jou grond is uitgeput
jou lug is besoedel
jou woude is afgekap
daar is gate in
jou osoonlaag
die aarde pyn
die aarde bloei
die aarde sterf
moet nie daardie
miskruier dood trap nie
moet nie daardie
kewer spuit nie
gee ‘n bietjie terug
gee nog ‘n bietjie tyd
alis dit tevergeefs
Leave a Reply
Be the First to Comment!