289) Tyd is tydloos

289) Tyd is tydloos

jy praat diep
met dig

’n stukkie so klein
net ’n skerp oog sien

jy bou ’n tuig
deel vir deel

wat vlieg
sonder krag

jy kuier by die sterre
vir ’n eeu

tyd is tydloos
vir jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz