2890…Hy vee vrees van my voorkop af
Soos vele kere
was ek sonder raad
wat moet ek nou doen
die krediteure wil my slag
my vrou is kwaad
my kinders jok
my buurvrou koggel
my kar is gestamp
my baas like my nie
my hond het my gebyt
ek het geskree
om redding
al die jare
het ek gebid
God glimlag en sê
ek het jou gebede gehoor
ek het jou gebede verhoor
Leave a Reply
Be the First to Comment!