295) Verraai 295) Verraai December 30, 2007 net ’n vinger het hul gekry die res was weg die klein outjie staan eenkant verskrik en suig aan die stompie waar sy pinkie eers was volgende keer weet hy, hy gaan nie weer so gelukkig wees nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!