297) Slangman 297) Slangman December 30, 2007 hy speel die lang fluit die slang ontkronkel en stamp die deksel af fluitspeler skrik vir die kwaai koud oog slang koud oog wieg heen en weer hy hou van disco dans Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!