298) Vaal voël

298) Vaal voël

ek kan hom aantrek
dink pieter
rooi kuif
swart nek
rooi vlerk
wit stert
’n halfmaan
gee ’n glimlag
’n vriendelike houtkapper
net jammer
hy werk in die bos
en kap al die mooi
bome af

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz