300) Traanoog 300) Traanoog December 30, 2007 die traanoog nar sit op die boomstomp sy kitaar huil van liefdes verloor sy punt klokhoed swaai heen en weer die klokkie klok vrolik maar die nargesig is star almal lag hy was doodernstig sy het net gelag lagland het ook ’n gatkant Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!