308) Land van blink 308) Land van blink January 6, 2008 Jou kaalgevrete been lê dof verweer in die land van blink. My GOD, ek het alles gegee my bloed, my been, vir angola. Die blink het ek nie gekry nie. Sukkel-sukkel soek ek voort. Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!